Heuning | Ou Vlam

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Carrie Underwood Lady Antebellum

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Pop: Pop Country: Country Pop Moods: Mood: Upbeat
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Ou Vlam

by Heuning

Heuning se debuut album is in 2012 deur David Gresham records vrygestel. Hulle was baie vinnig op almal se lippe en in 2013 het hulle die Ghoema toekenning ontvang vir beste Country album. Hulle was in dieselfde jaar ook genomineer vir `n Huisgenoot Tempo toekenning vir beste nuweling. Hulle liedjies, "As ek Val, Bietjie Langer Bly, Drome and Skree en ek wil met jou dans" het op verskeie radiostasies se treffer parades gepronk vir tot meer as 16 weke. Hulle was ook al op verskeie televisie programme te sien en hulle musiek videos speel steeds gereeld. In Mei 2015 is hulle album "Drome" vrygestel en in Junie het hulle die geleentheid gekry om in die VSA te gaan optree by die Crystal Palace in Bakersfield California. Hulle nuutste treffers Maatstaf vir my hart en Die lied wat skree is onlangs uitgereik en baie gewild. Ou Vlamis geskryf deur Carla Oberholzer wat ook hulle treffer Drome geskryf het. Heuning bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt
Genre: Pop: Pop
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Ou Vlam
3:38 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Heuning se debuut album is in 2012 deur David Gresham records vrygestel. Hulle was baie vinnig op almal se lippe en in 2013 het hulle die Ghoema toekenning ontvang vir beste Country album. Hulle was in dieselfde jaar ook genomineer vir `n Huisgenoot Tempo toekenning vir beste nuweling.
Hulle liedjies, "As ek Val, Bietjie Langer Bly, Drome and Skree en ek wil met jou dans" het op verskeie radiostasies se treffer parades gepronk vir tot meer as 16 weke. Hulle was ook al op verskeie televisie programme te sien en hulle musiek videos speel steeds gereeld.
In Mei 2015 is hulle album "Drome" vrygestel en in Junie het hulle die geleentheid gekry om in die VSA te gaan optree by die Crystal Palace in Bakersfield California.
Hulle nuutste treffers Maatstaf vir my hart en Die lied wat skree is onlangs uitgereik en baie gewild. Ou Vlamis geskryf deur Carla Oberholzer wat ook hulle treffer Drome geskryf het.
Heuning bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt

Read more...

Reviews


to write a review