Order 3 or more physical items and get 1¢ postal shipping
Jacobus Silwer | Kom Rus By My (Met Bliss Acapella)

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Bob Dylan Coenie de Villiers Stef Bos

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Easy Listening: Adult contemporary Spiritual: Inspirational Moods: Type: Acoustic
There are no items in your wishlist.

Kom Rus By My (Met Bliss Acapella)

by Jacobus Silwer

Jacobus Silwer is nie jou konvensionele musiek-man nie en glo dat 'n kunstenaar sonder ʼn storie niks noemenswaardig het om te sê nie. Sy musiek spreek lewenswaarhede aan en inspireer mense met alledaagse lewens soos hyself om te glo in 'n beter more.
Genre: Easy Listening: Adult contemporary
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Kom Rus By My (Met Bliss Acapella)
4:10 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Ek skryf my musiek en lirieke self en trek inspirasie uit die lewe en mense se stories. Vir my is musiek en liriek bloedbroers, onlosmaaklik deel van die band tussen uitdrukking in kuns en die siel van die waarnemer. Dis emosie sonder kleur, status of ouderdom.
Ek was van 2012 - 2015 deel van die duetgroep, “Silwer & Goud” wat veral bekend was vir hulle twee gewildste liedjies, “Sien jy nie kans nie” en “Gebreekte Glas"
In 2016, kort nadat ek met my solo lobaan begin het het ek die enkelsnit, “Genade vir Afrika” opgeneem. Dit is vir die boere geskryf na hewige droogte en waternood, maar gaan ook oor elke mens se binnekant... Dit is ʼn realiteit dat elke mens droogtes in hulle lewe ervaar, op geestelike vlak ook, en baie wonder waar hulle hulp vandaan gaan kom. Daarom is “Genade vir Afrika” my gebed vir Afrika.
Sedertdien het 'n album met dieselfde titel, "Genade vir Afrika" die lig gesien en ook 'n paar musiek videos onder andere, "Hond se kind", "Dagdroomvastrap" en "Wegkruipplek" wat almal op Youtube te sien is. Ek werk op die oomblik aan 'n DVD opname van "Genade vir Afrika - die show" wat later hierdie jaar beskikbaar sal wees sowel my nuwe album en hoop om dit vroeg in 2018 vry te stel.

Read more...

Reviews


to write a review