Marthie Nel Hauptfleisch | Somer Kersfees (Remastered)

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Joni Mitchell Koos du Plessis Laurika Rauch

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Holiday: Kids/Family Easy Listening: Adult contemporary Moods: Christian
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Somer Kersfees (Remastered)

by Marthie Nel Hauptfleisch

Somerskersfees songs vir mense wat verstaan mens braai op Kersdag. Nuwe liedjies geïnspireer deur ons kultuur, stories en mense in Afrikaans! Mag jy en jou gesin 'n Geseënde Kersfees beleef hierdie jaar!
Genre: Holiday: Kids/Family
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Geseënde Kersfees
3:14 $0.99
clip
2. Klippies Vir Kersfees (feat. Thomas De Bruin)
3:04 $0.99
clip
3. White Christmas
2:44 $0.99
clip
4. Can You Write Me a Christmas Song?
3:14 $0.99
clip
5. Kry Jou Lekker Warm Man? (Santa Toeter Song)
2:51 $0.99
clip
6. Kersfees Blues Song
4:07 $0.99
clip
7. Krismiskinders
1:10 $0.99
clip
8. Hans Krismis (Woer-Woer Song)
3:04 $0.99
clip
9. Betlehem Se Ster
2:41 $0.99
clip
10. Ek Het Net Een Wens
4:13 $0.99
clip
11. Jesus Christ Was Born (In A Baby)
3:30 $0.99
clip
12. Rainmaker
3:40 $0.99
clip
13. I'm Dreaming of a Christmas in Saskatchewan
4:42 $0.99
clip
14. Somerkersfees (Kersfees Kom) [feat. August West]
2:32 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Somerskersfees songs vir mense wat verstaan mens braai op Kersdag. Nuwe liedjies geïnspireer deur ons kultuur, stories en mense in Afrikaans!
Baie dankie aan DeWet van der Spuy wat so braaf en bereidwillig was om my produksie te vat en oor te meester en kitaarwerk tot die volgende vlak te vat. Dankie aan Winston Siljeur wat saam met my hierdie album gebreinstorm het. Vir Lise-Marie Smit vir die idee vir die 'Klippies vir Kersfees' song. Dave Rawlings vir dromwerk, Justin Jefthas vir kitaarwerk en Triveno Smith vir baskitaar. En dan natuurlik die meestrlike fluitspel deur Thomas de Bruin. Aan Hilton Mandela Andries en Leatitia Solomons wat my Santa Toeter song verder indpireer het, Luceille Esau vir die Krismiskinders song idee(dit gaan eintlik oor 'sit jou hoed op' kindertjies!) en dans die riël! En laaste maar nie die minste nie: vir August West wat ek skrikgemaak het met 'n vinnige opname met sy sax vir Kersfees Kom- jy is 'n ster.

Deel die musiek, sing dit: eendag as ek jou raakloop in jou ouetehuis gang, is dit die liedjies wat ek wil hoor: Somerkersfeesliedjies!

Groete
xxx
Marthie Haupt

Read more...

Reviews


to write a review