Koos Kombuis | Madiba Bay

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Stef Bos

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
World: African- South Folk: Folk-Rock Moods: Solo Male Artist
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Madiba Bay

by Koos Kombuis

Dis bloot toevallig dat meeste van die liedjies op die CD Engels is, mens weet nooit vooraf watter liedjies die beste gaan uitkom in die studio nie!
Genre: World: African- South
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Rock & Roll Road
3:49 $0.99
clip
2. Madiba Bay
4:45 $0.99
clip
3. Hartseerland
4:46 $0.99
clip
4. Who Killed Kurt Cobain?
3:42 $0.99
clip
5. Winterkind
4:31 $0.99
clip
6. Sweet Freedom
3:14 $0.99
clip
7. Atlantis In Jou Lyf
3:38 $0.99
clip
8. Pockets Of My Jeans
5:06 $0.99
clip
9. Mona Lisa
4:52 $0.99
clip
10. Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê
4:07 $0.99
clip
11. Live Beyond The Law
2:06 $0.99
clip
12. Voortrekker Road
5:06 $0.99
clip
13. Duco Box Rasta
9:37 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Na ek 'n paar bloutjies loop met platemaatskappye, wen Eckard Potgieter van Wildebeest Records my vertroue in 1997 en Madiba Bay verskyn kort daarna. Die opname van die CD by Sunset Studios net buite Stellenbosch was regtig 'n plesier. Dit is bloot toevallig dat heelwat van die liedjies Engels is, ons het maar net die mooiste tracks gekies. Chris Vermaak, die producer, was tea-boy tydens die opname van Elke Boemelaar se Droom. Hy maak beter CD's as tee ! Weer eens word ek bygestaan deur briljante musikante, maar hierdie keer brainstorm almal, van Eckard tot Kannetjie, saam aan die produksie ! Dankie Valiant, vir die titel.
Uiteindelik - geen "VERMY !" plakkertjies nie. Selfs die stoutgat tunes kry airplay. Viva die Nuwe Suid Afrika, Viva !
Stone, ontwerper van die CD voorblad, wen die 1998 FNB/ASAMI-toekenning vir beste ontwerp.
In 2001 koop ek die regte van die opname terug by Wildebeest en vandag word die CD deur Select versprei.

Read more...

Reviews


to write a review