Koos Kombuis | Lente In Die Boland

Go To Artist Page

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Folk: Alternative Folk World: African- South Moods: Type: Vocal
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Lente In Die Boland

by Koos Kombuis

'n Demo tape opgeneem in die laat 80's in die hoop dat Shifty Records my sal record en world famous maak. Ek het toe nog die naam Andre Letoit gebruik, 'n anagram vir "toilet", sou ek later agterkom!
Genre: Folk: Alternative Folk
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Intro Vir Kant 1
1:02 album only
clip
2. Gebed Vir 'n Huishulp
4:19 album only
clip
3. Magnus Min My
3:39 album only
clip
4. Lente In Die Boland
7:04 album only
clip
5. Kakpraat 1
3:00 album only
clip
6. Fak Medley
1:54 album only
clip
7. Op My Balkon
8:10 album only
clip
8. Intro Vir Kant 2
0:52 album only
clip
9. 'n Huis In Lauderstraat
5:03 album only
clip
10. Kakpraat 2
1:28 album only
clip
11. Nog 'n Aand In Philippolis
4:15 album only
clip
12. Vakansie In Lusaka
6:04 album only
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Die lirieke is rou en moet gehoor word in konteks van die tye waarin dit geskryf is. PW Botha, Magnus Malan en die NG Kerk was aan die stuur van sake, daar het 'n noodtoestand in Suid-Arika geheers, sensuur het hoogty gevier en vir ouens soos ek was daar geen hoop op 'n loopbaan in die Afrikaanse luisterliedjie-mark nie. Ons was nog nie eers alternatief nie, ons was net ongewens, 'n lastige doring in die vlees van die establishment.

Read more...

Reviews


to write a review