Koos Kombuis | Langpad Na Lekkersing

Go To Artist Page

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Folk: Folk-Rock World: African- South Moods: Solo Male Artist
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Langpad Na Lekkersing

by Koos Kombuis

Opgedra aan David Kramer vir die reusebydrae wat hy gemaak het tot plaaslike en Afrikaanse musiek. Opgeneem en vervaardig met die hulp van Jumpstarter Crowdfunding.
Genre: Folk: Folk-Rock
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Waantoe Gaan Ons Nou?
5:22 $0.99
clip
2. Huil Sonder Trane
3:22 $0.99
clip
3. Blou Maan
4:59 $0.99
clip
4. Ek Wil Net Huistoe Gaan (feat. David Kramer)
3:27 $0.99
clip
5. The Intergalactic Muesli Song
4:20 $0.99
clip
6. Maanlig-Aand In Ou Parys
3:16 $0.99
clip
7. Pa En Ma Blues
5:30 $0.99
clip
8. Alleen
1:50 $0.99
clip
9. The Universe Is Weightless
4:27 $0.99
clip
10. Cool Paradys
3:31 $0.99
clip
11. Die Man Agter Die Masker
3:04 $0.99
clip
12. Tuisbly-Kitaar (feat. Anna Davel)
3:08 $0.99
clip
13. Langpad Na Lekkersing
3:16 $0.99
clip
14. Wag Hier Tot Die Son Opkom
4:26 $0.99
clip
15. Die Trots Suid-Afrikaanse Fokkol Song
5:26 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
“Langpad na Lekkersing” is opgedra aan David Kramer vir die reusebydrae wat hy gemaak het tot plaaslike en Afrikaanse musiek.

Die album is opgeneem en vervaardig met behulp van fondse wat deur die publiek beskikbaar gestel is deur middel van die crowdfunding-webruimte Jumpstarter (www.jumpstarter.co.za), asook veilings van my persoonlike besittings gehou deur André de Beer van Cockpit Brewhouse, Cullinan.

“Huil Sonder Trane” is geïnspireer deur die skrywer Herman Lategan. Dit is ‘n verwysing na die aangrypende rubriek “Niemandsland se Hartseer” in sy bundel “Binnekring van Spookasems”, waarin hy vertel dat Nelson Mandela op Robben-Eiland ‘n mediese probleem gehad het wat veroorsaak het dat hy nie trane kon afskei as hy huil nie.

“Maanlig-Aand in ou Parys” dra ek graag op aan Johan Olivier en Anne-Marie Roux, wie mekaar ontmoet het in die “Hoi-Polloi”-restaurant in Parys. Johan het ‘n leidende rol gespeel in die organisasie en motivering van ‘n groot groep van die skenkers op Jumpstarter.

“Cool Paradys” en agtergrondsang op “Waantoe Gaan Ons Nou?" is lewendig opgeneem deur Tim Rankin in die Hidden Cellar, bo De Akker in Stellenbosch.

“Die Trots Suid-Afrikaanse Fokkol Song” is aangepas vanaf oorspronklike opname van “Bloedrivier” met bykomende sang deur Koos Kombuis en kitare deur Albert Frost.

Klavierspel is opgeneem op Ollie Viljoen se klavier in die Drostdy teater, Stellenbosch.

Dankie aan:

Derek Whitehead ("The Suit") van Jumpstarter vir sy toeweiding en administrasie, Erns Grundling en Hannelie Booyens vir raad en bystand, Hanné Koster vir die skiet en regie van die crowdfunding loodsvideo, Tim Rankin vir die skiet en regie van die live video van “Cool Paradys”, Simon Matthysen en Jacques Pietersen vir die gebruik van die Hidden Cellar, Adriaan Eksteen vir die verskaf van die whiskey, Willim Welsyn vir promosie, samesang en algemene welsyn, en Aramex kouriers wie gesorg het dat elke bydraer sy persoonlike CD in die pos kon kry.

Die volgende persone, wat almal R1000 of meer bygedrae het om hierdie CD 'n werklikheid te maak:

Carel Gericke
Werner van Rhyn
Hannes Geldenhuys
Johan Olivier
Francois Henning (Snotkop)
Johann Scholtz
Ninette Barnard
Johan-Malan Dunn
Francois Oosthuizen
Andrew Shelly
Peter Grealy
Willem van Rensburg
Sep Boshoff
St Elmo Wilken
Francois Olivier
Etzard Goetz
Anna Verster
Andrew Paterson
Frans Vermaas
Norman Swart
Charles Shreuder
Isobel Troskie
Barbara Vorster
Henriëtte Pienaar
Koos Farr
Ferdinand Fourie
André de Jager
André la Grange
Zander Tyler (Jack Parow)
Christo Strauss
Armanda du Plessis
Rykie Liebenberg
Roger Pike
Walther Meyer
Hartebees Ventures
Gustav Meyer
Roelof van der Westhuizen

Musikante:

Koos Kombuis: sang en kitaar
Schalk Joubert: baskitaar, kitaar en keyboard
Albert Frost: elektriese kitare
Kevin Gibson: dromme
Nick Turner: akoestiese kitare en agtergrondsang
Ramon Alexander: klavier
David Kramer: kitare en sang op “Ek Wil net Huistoe Gaan”
Wilken Calitz: viool
Corné Crous: agtergrondsang
Anna Davel: sang op “Tuisbly-Kitaar” en agtergrondsang
Pietman Geldenhuys: agtergrondsang
Vernon Swart: perkussie
Riku Lätti: trekklavier

Musiek-regie en verwerkings deur Schalk Joubert
Mede-regie deur Tim Rankin en Koos Kombuis
Opnames deur Tim Rankin in die Hidden Cellar, Stellenbosch en in Schalk se huis.
Gemeng deur Jürgen von Wechmar by Sunset Recording Studios, Stellenbosch
Meester deur Tim Lengfeld - TL Mastering

TEKENING op OMSLAG Koos Kombuis
OMSLAG- en BOEKIE-ONTWERP Albert Cornelissen




Read more...

Reviews


to write a review