Order 3 or more physical items and get 1¢ postal shipping
Margaret's Daughter | In 'n Oogwink

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Dido Sarah Bettens Suzanne Vega

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Easy Listening: Adult contemporary Folk: Folk-Rock Moods: Solo Female Artist
There are no items in your wishlist.

In 'n Oogwink

by Margaret's Daughter

Pop-folk-rock featuring the Margaret's Daughter trademarks - sing-along melodies, tight harmonies, foot-tapping rhythms and rhythmic guitar playing - this time just in Afrikaans, their mother tongue :)
Genre: Easy Listening: Adult contemporary
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
1. Stille Oseaan
3:29 $0.99
clip
2. Waar Drome Nog Bestaan
3:45 $0.99
clip
3. So Hoog
3:42 $0.99
clip
4. Ek Mis Jou
3:31 $0.99
clip
5. Sien My Raak
3:44 $0.99
clip
6. Staan Stil
3:52 $0.99
7. Jy Is Die Soetse Ding
4:18 $0.99
clip
8. By My
3:17 $0.99
clip
9. So Long, Totsiens, Goodbye
3:30 $0.99
clip
10. Angelica
3:27 $0.99
clip
11. Weer En Weer
4:38 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Margaret's Daughter was tot dusver hoofsaaklik as 'n Engelse groep bekend, maar het onlangs besluit om 'n album in hul moedertaal op te neem. Hul debuut Afrikaanse album, In 'n oogwink, vind aanklank by 'n "Adult Contemporary" mark, terwyl dit terselfdertyd modern genoeg is om nie die jongelinge van vandag af te skrik nie :) Die album is oorwegend gevul met luister-liedjies, maar daar is ook snitte waarop 'n mens kan dans! Die lirieke is sinvol en handel dikwels oor die dieper dinge in die lewe, sonder om swaar te wees. Dus, ligte musiek met 'n klein bietjie meer om die lyf, sonder om hoogdrawend te wees. Die projek was oorspronklik bedoel om slegs ‘n EP te wees, maar agv positiewe terugvoer uit diverse oorde, is dit uitgebrei tot ‘n volle 11 snit album. Ami en Etienne het self die produksieleiding hanteer en buiten vir die tromme (waar Andy Maritz weer sy verskeining maak), het hul ook al die instrumente self gespeel.

Die gekoordineerde kitaarspel en indrukwekkende harmonieë wat oor die jare sinoniem geword het met Margaret's Daughter, is duidelik herkenbaar in hul Afrikaanse optredes. Aanhangers van Margaret's Daughter is dus ook mal oor hul Afrikaanse klank. Maak nie saak in watter taal hulle sing, of in watter formaat hulle optree nie, een ding bly konstant: Ami se tydlose liedjies en kenmerkende stem, begelei deur haar ritmiese akoestiese kitaar.

Read more...

Reviews


to write a review