Marthie Nel Hauptfleisch | Drink Hulle Tee in Kanada?

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Anna Davel Juanita du Plessis Laurika Rauch

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Easy Listening: Adult contemporary Easy Listening: Ballads Moods: Solo Female Artist
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Drink Hulle Tee in Kanada?

by Marthie Nel Hauptfleisch

Hierdie produksie is geskryf uit inspirasie vir liefde wat ver is- veral oor die see. Dis al die oomblikke vasgevang in musiek, wat herinner aan die grond in Afrika en al die redes hoekom Suid-Afrika so 'n spesiale plek is. En dis 'n storie: myne en joune
Genre: Easy Listening: Adult contemporary
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Sneeukombersie
2:57 $0.99
clip
2. Landed Immigrant
2:13 $0.99
clip
3. Staan Stil
2:58 $0.99
clip
4. Hier En Nou
3:59 $0.99
clip
5. Gebroke Hart
3:05 $0.99
clip
6. Waar Het Ek Jou Verloor?
2:25 $0.99
clip
7. Pampoene Dra
3:53 $0.99
clip
8. Bont Matras
4:28 $0.99
clip
9. Stuur Vir My Jou Liefde
3:10 $0.99
clip
10. Die Rooi Tou
4:14 $0.99
clip
11. Drink Hulle Tee in Kanada?
3:06 $0.99
clip
12. Begrawe My in Suid-Afrika
5:23 $0.99
clip
13. Suikerbossie (feat. Thomas De Bruin & Stellenbosch United Brothers)
2:01 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Hierdie album is eenvoudig: stem en klavier met fluit en bietjie Afrika stemme. Dankie vir Thomas de Bruin en Stellenbosch United Brothers dat julle die pad saam met my geloop het. Hierdie produksie het die lig gesien by die Woordfees in 2018 en my hoop is dat dit alle Suid-Afrikaners rondom die wêreld sal verenig rondom die grond wat ons verenig: Afrika-grond!
In die storie sal jy elemente hoor van my tyd in Kanada en dan ook later terug in Suid-Afrika met kennisse en familie/geliefdes wat oorsee bly.
Baie dankie aan Cornë Kruger vir die titelsnit se woorde en ook vir Doniël Jansen vir lekker woorde om mee te werk in musiek.

Read more...

Reviews


to write a review