Marthie Hauptfleisch | Sing Afrikaans

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Carike Keuzenkamp Lollos Raffi

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Kids/Family: General Children's Music World: African Moods: Featuring Piano
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Sing Afrikaans

by Marthie Hauptfleisch

Simple folk children's music you can listen to more than once. Alphabetically ordered for ease of finding -that- song. The grand finale is the 5 lullabyes. Only the top hits songs were included. Suitable for preschoolers, moms and new grandparents.
Genre: Kids/Family: General Children's Music
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Bobbejaan Klim Die Berg (feat. Jean Hauptfleisch)
1:14 $0.99
clip
2. Bokkie (feat. Jean Hauptfleisch)
1:11 $0.99
clip
3. Die Alibama (feat. Jean Hauptfleisch)
1:43 $0.99
clip
4. Die Apie Sit En Droom (feat. Jean Hauptfleisch)
0:17 $0.99
clip
5. Die Blinkvosperd (feat. Jean Hauptfleisch)
1:19 $0.99
clip
6. Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai (feat. Jean Hauptfleisch)
0:47 $0.99
clip
7. Een Aand Op 'n Kattebazaar (feat. Jean Hauptfleisch)
0:44 $0.99
clip
8. Eseltjie Ry (feat. Jean Hauptfleisch)
0:53 $0.99
clip
9. Hansie Slim (feat. Jean Hauptfleisch)
0:58 $0.99
clip
10. Jan Pierewiet (feat. Jean Hauptfleisch)
0:47 $0.99
clip
11. Kaapse Draai (feat. Jean Hauptfleisch)
0:59 $0.99
clip
12. Kierie Kierie (feat. Jean Hauptfleisch)
0:38 $0.99
clip
13. Lekker Verjaar (feat. Jean Hauptfleisch)
0:43 $0.99
clip
14. Mars Van Die Eende (feat. Jean Hauptfleisch)
0:36 $0.99
clip
15. Ou Tante Koba (feat. Jean Hauptfleisch)
0:42 $0.99
clip
16. Perdjie (feat. Jean Hauptfleisch)
0:46 $0.99
clip
17. Pollie Ons Gaan Paarl Toe (feat. Jean Hauptfleisch)
0:27 $0.99
clip
18. Sing Jy Van Blomme (feat. Jean Hauptfleisch)
0:45 $0.99
clip
19. Suikerbossie (feat. Jean Hauptfleisch)
2:02 $0.99
clip
20. Vader Jakob (feat. Jean Hauptfleisch)
0:41 $0.99
clip
21. Veels Geluk Liewe Maatjie (feat. Jean Hauptfleisch)
0:32 $0.99
clip
22. Ver In Die Wêreld Kittie (feat. Jean Hauptfleisch)
0:56 $0.99
clip
23. Vlooi Vlooi (feat. Jean Hauptfleisch)
0:45 $0.99
clip
24. Wielie Wielie Walie (feat. Jean Hauptfleisch)
0:30 $0.99
clip
25. Feëklokkies
1:02 $0.99
clip
26. Pikaninie Wiegeliedjie
2:06 $0.99
clip
27. Slaap Kindjie Slaap
0:41 $0.99
clip
28. Slaap Nou My Prinsie
1:34 $0.99
clip
29. Slaapliedjie
2:31 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Afrikaans is vir my so ‘n mooi taal omdat ek daarmee groot geword het. Op my Oupa se knie het ek die wonderlike eerste klanke gehoor van "blinkvosperd" en gedink dis die mees opwindenste perd op aarde! My Ouma het haar FAK altyd op die regop klavier gehad met haar potloodstrepe om toonsoort te verander, of hier en daar eenvoudiger akkoorde te kies. My Pa kon die liedjies se woorde so mooi aanpas om die sake van die dag weer te gee. As hy eers op die stuurwiel die ritme begin stamp tussen Heilbron en Newcastle, dan was Afrikaanse musiek baas! Ek weet nog steeds nie wie het daardie stuurwiel vasgehou nie...

10 Jaar in Kanada was ‘n uitdaging om die Taal lewendig te hou vir my kinders: Engels is orals en so maklik om op te tel! Tog word Afrikaans ‘n wêreldtaal omdat mense verstaan dis uniek en ‘n bietjie ‘huis’ oorsee. Oorsee praat almal(ExPats) dit- of so voel dit vir my…

Ek het "Sing Afrikaans" saamgestel uit al die liedjies wat Jean se "top liedjies lys" gehaal het: liedjies wat hy maklik kon saamsing dat die spoeg so spat! Ek moes hom letterlik met plastiek goggas betaal vir elke liedjie, want hy wou al by die eerste liedjie tou opgooi. Hy was toe drie jaar oud en kon skaars die mikrofoon bykom. Trevor Pitout het vir hom ‘n kassie gebou sodat hy lekker son saamsing! En buite die deur het Johanna Swartz vir Nell opgepas sodat sy ons nie pla nie. Dis Reynhardt Crause wat so lekker klavier speel.

Dit was die wonderlikste ervaring: om Afrikaans met mede-Suid-Afrikaners op te neem in ‘n klankateljee in Vancouver, Kanada. Ver weg van my moederland af, maar die Taal bring my altyd weer huis toe!


Read more...

Reviews


to write a review