Marthie Nel Hauptfleisch | Wag Vir Reën (Beautiful Love Songs)

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Bette Midler Diana Krall Shirley Bassey

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Jazz: Swing/Big Band Folk: Jazzy folk Moods: Solo Female Artist
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Wag Vir Reën (Beautiful Love Songs)

by Marthie Nel Hauptfleisch

Love songs to make you fall in love again. It feels like jazz, it could be folk. Let the music make you stay.
Genre: Jazz: Swing/Big Band
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Wag Vir Reën
4:11 $0.99
clip
2. Tea for Two
2:36 $0.99
clip
3. Pomp Jou Hart Vir My?
3:41 $0.99
clip
4. Wie Sal Jou Kan Liefhê Soos Ek?
2:58 $0.99
clip
5. The Inner Chamber
4:34 $0.99
clip
6. Ek Wens Ek Was Die Wyn in Jou Glas
2:52 $0.99
clip
7. Maak My Jou Sizzle
1:37 $0.99
clip
8. Daar Lê 'n Oop Pad Voor
1:10 $0.99
clip
9. Shall I Sing You a Lullabye?
2:21 $0.99
clip
10. Daar Val 'n Duisend Soene Op My Lyf
2:56 $0.99
clip
11. Beautiful Me
4:41 $0.99
clip
12. Why Can't You Tell Me That It's Over?
2:40 $0.99
clip
13. Middernagmense
3:53 $0.99
clip
14. Living My Life True to Me
2:59 $0.99
clip
15. The Dance
3:18 $0.99
clip
16. You Made Me Smile
2:08 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes
Love songs in Afrikaans and English. A very intimate journey through a very human emotion. Discover what it feels like, remember the moments and treasure the memories.

Werner Denner: saksofoon
Ilka von Solms: dwarsfluit
Piet de Beer: viool
De Wet van der Spuy: kitaar en “mastering”
Marelise Diener: tjello
Anchen Swart, Lorè Dippenaar en Karen Gilfillan: Agtergrondstemme 5&16
Riana van Wyk: Agtergrondstemme
Anja van Wyk: grafiese ontwerp
Jacques Ensink: fotografie
Jessie Berry: hare
Adele Pool: grimering
Yvette Lombard: Stilering.
Ruan Hybrid
Bram Potgieter: musikale verwerking, produksie.
***barkode, disc logo, www, M-logo, kopiereg. Besprekings: 083 767 2701.

Baie dankie vir almal wat ‘n inspirasie was in hierdie produksie. Vir my man met sy vele geduld met my musiek. Vir my kinders wat elke noot help skoei en skaaf het. Vir my ma wat bottomless in my glo. Vir Minah wat altyd iewers in die huis saam geharmoniseer het met my grootword. Vir Brampie wat my laat famous klink en voel wanneer ek reg is vir handdoek ingooi. You made me smile, smile, smile. En ja, vir ‘n Here wat my soms meer moet dra as neersit: bottomless genade en eindelose liefde.xxx

Liefde is immergroen en relevant. Waarna ons almal smag soos water… wat as dit nie reën nie…? skuif jy aan of bly wag jy? Die besluit is tog joune en jou keuses soms bindend vir ‘n leeftyd.
Eintlik hoef mens nie veel meer te sê as wat in die liedjies bymekaar gevat word nie.
Iemand laat jou wag vir die beloofde koppie tee en samesyn. Iemand laat jou hart vinniger pomp… Iemand word betrap in jou diepste binneste. Wens jy jy was die woord wat aan ‘n geliefde se lippe vasklou, baklei jy om die enigste en gekose een te wees, die adrenalien van verlief wees, die dieper reis en sielontbloting en dan soms noodwendig die afskeid… tot liefde herontdek word as die universiële taal. Al wat jy kan aanbied is wie jy is en waarvoor jy staan. Op die ou end is daar tog iemand wat jou dag ophelder en jou laat glimlag.


Contents
1. Swerwer/ Wag vir reen
2. Tea for two
3. Pomp jou hart vir my?
4. Wie sou jou kon liefhê soos ek?
5. The Inner Chamber
6. Ek wens ek was die wyn in jou glas
7. Maak my jou sizzle
8. Daar lê ‘n oop pad voor/Ry, Ry, Ry/ Klim op
9. Shall I sing you a lullaby
10. Daar val ‘n duisend soene op my lyf
11. Beautiful me
12. Why can’t you tell me that it’s over
13. Middernagmense
14. Living my life true to me
15. The dance
16. You made me smile



1. Swerwer/ Wag vir reen

Vers 1:Ek Wag vir reën
Ek soek die druppels op die pad
Maar daar is geen
En al die hoop wat gister nog daar was
Het verdwyn in die hitte van die dag
En ek wag en ek wag
Vir reën

Vers 2: En as die stiltes
hier om my raas en my laat dors
na wat moet wees
Onthou die storms maak riviere vol
Laat harte see toe dans
En ek wag en ek wag
Vir reën

Vers 3: Ek verstaan jy sê
dis die riviere wat die see laat volloop
Dis die riviere wat die dinge laat reg loop
Vir jou, dis wat ek wil hê vir jou
En ek wag en ek wag
Vir reën

Koor:Want ek is 'n swerwer wat nie kan wag nie.
Die kruispad het gekom
En jy is 'n swerwer wat lank reeds oppad is
Opsoek na water wat moet kom
En voor nooi nog onbekende plekke,
‘n lafenis van mense Wat saam wil kom

Brug: En as al jou dromme dan volloop
met als wat jy wil hê
Onthou daars bruisende vryheid
in die see wat voor jou lê,
wat voor jou lê

Koda: want jy is ‘n gypsy
En ‘n gypsy loop alleen
Ja, jy is 'n gypsy
en 'n gyspy loop alleen

2. Tea for two

Before you come
I’ll have no tea
When you arrive
We’ll have slow tea
And maybe later
We’ll have more tea
Ending up to be
High tea

Tea for two
Two for tea
The Urban Tea Merchant
They make tea with love

No tea, more tea
Slow tea, high tea
The Urban tea merchant
They make their tea hot!

3. Pomp jou hart vir my?

Pomp jou hart vir vir my?
Jy wat my met jou mooi oë kom vry
Jy wat my met jou glimlag voorberei
Pomp jou hart vir my?

Vers1: Want Jy is aan my vasgesweis
En dis ‘n dialoog,
maar moenie nog ‘n woord sê nie
want ons albei weet…
ons albei loop met…

Koor: Voete van klei
Ek vir jou
en jy vir my
voete van klei.
Jy weet jy gaan my kry,
Wanneer ek jou vandag verlei.

Vers 2: Weet jy hoe ek vir jou gewag het?
En hoe ek jou gemis het
En hoe ek nie kan wag tot
want ons albei weet…
ons albei loop met…

4. Wie sou jou kon liefhê soos ek?

A: Wie sou jou kon liefhe soos ek?
Kom lê hier in my liefde
Wie sal jou kan liefhê soos ek?
Skuil in my karos van liefde

B: Ek glo in liefde
Wat so lekker met my kop kan mors
Ek glo in jou:
`n duisend soene op my lyf kan los

C: En ek nooi die maan
En ek roep die son
Versamel die sterre in die lug
Vanaand sal ons waak oor jou
Ja, ons sal waak oor jou.

A:

B:

C:

5. The Inner Chamber

Resitatief: You know you are now in the inner chamber
where not a soul has tread before.
Where the jewels of love lie dusty upon the wooden floor.
Where it is heard: the creeks and moans
of the loneliness, loneliness deep inside.
Make sure to close the door tightly when you're gone.
Make sure to close the door tightly when you’re gone.

Chorus: Come, come, come again
You’re a stranger just for a moment
Until you’re in
Come, come, come deep inside
Because you would have missed it all
If you haven’t yet seen the light
From deep inside

Verse: It’s slow and musty
It’s old school yet magical
It's new and inviting
I hope that you like me
It’s everything, everything
I don’t see in the mirror
It’s everything, everything
About you too.

I offer you this moment
I bring you my world
It might not be monumental
But it took a lifetime to grow ...
Moving you closer,
Drawing you nearer
You can be in it
add d base If you just dare to linger
and sow …

6. Ek wens ek was die wyn in jou glas

A: Ek wens ek was die wyn in jou glas.
Wat bloos met die aanhoor van jou naam.
Ek wens ek was die handdoek in jou tas
Wat jou lyf omvou as jy drup van dou
Ek wens ek was ‘n woord
Wat aan jou lippe klou
O so naby jou
Ek wens ek was die wyn in jou glas.

B: Want daar is soveel dinge
Wat ons kan aanraak.
En soveel maniere.
Wat jy my kan mal maak.

C: Druiwe word ryp word gepars word geoes
Dis duisende korrels wat gis en ferment
Dit kan jou dronk maak
Water wat wyn raak
Pop die kurk, skink die wyn…

(Herhaal van voor af)



7. Maak my jou sizzle

V 1:Sy sê, ja, sy is lief vir jou
Sy sê sy’s lief vir jou
Sy sê ja sy is lief vir jou
Maar beloftes maak sy gou.

V 1b:Want ek is tog die een ,
tog die een, wat jou mal maak
Daar’s passion in jou oë
Mmm-ja dit smeul as jy my aanraak.

Koor: Jy kan by my bly vanaand
Kom steek my fm vuurtjie aan
Maak my jou sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle,
sizza-sizza-sizzle
Kom steek my vuurtjie aan.

V 2:Jy weet jy gaan jou vingers brand
Ja, Jou vingers gaan jy brand
Jy weet jy gaan jou vingers brand
Want dis ek wat van jou hou.

V 2b: Ons vuurtjie knetter blou,
Knetter blou, dit raak warm
Jy blaas my vonke aan
Jou liefde laat my vlam vat!

Koor: Jy kan by my bly vanaand
Kom steek my vuurtjie aan
Maak my jou sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
sizza-sizza-sizzle
Kom steek my vuurtjie aan.


8. Daar lê ‘n oop pad voor/Ry, Ry, Ry/ Klim op

Koor: Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op
wil jy saamry?
Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op,

1. Daar lê ‘n oop pad voor
Ek wil daai bultjie oor
O, Daar’s nog petrol in die tenk
Trap daardie lepel lat hy lê
Ja ons kan ry, ry, ry, ry, ry

Koor: Klim op, klim op, klim op klim op klim op
Klim op, klim op, klim op
wil jy saamry?
Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op,
wil jy saamry?

2. Ry agter daai wit streep aan
Rev‘ie enjin, maak ‘n stof-orkaan
Die wind wat deur my hare fluit
Ja, ons ry paal vir paal verby
Ja ons kan ry, ry, ry, ry, ry

Koor: Klim op, klim op, klim op klim op klim op
Klim op, klim op, klim op
wil jy saamry?
Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op,
wil jy saamry?



9. Shall I sing you a lullaby

Recitative:I want to write you a love song
I want to show you my heart.
I want to show you my universe
You have become a part of:

The best of me to you
The best of all my dreams
The best of what I thought
Possible
You have come and changed
Everything I know
You have made it all
Possible

In the darkness we shall meet
And lit places we shall go…

Chorus: Shall I sing you a lullaby
And send you off to sleep?
Off to Never- Never land
Where we shall meet.
You’ll hold my hand
and we’ll run a long a sandy beach
where we can watch the moonlight
we can watch the moonlight
Make sparks in little stars.

Bridge: And I’ll ask the last star
To keep the morning far
Because if I could stay here
Yes, If I could stay here
I am the happiest by far.


10. Daar val ‘n duisend soene op my lyf

1. Daar’s dinge in ons kamer
Wat ek nog nie verstaan nie
Dinge in die stiltes
As die skaduwees dans
Jou mond loop spore op my lyf
O dit gee my hoendervleis
O ek’s klei in jou hande

Koor: O laat dit reën , stuur die blitse
Laat dit donderstorm , hael
Daar val ‘n duisend soene op my lyf
Hier is ek: ‘n dorre aarde
So ontvanklik vir die seën
Word ek vrugbaar
Met die gawes van jou lyf

2. Soms raak ek bang vir baie ligte
Ontbloot dit al my foute
Is ek ‘n siener op soek na water,
‘n Siener op soek na rus
maar soos jy verdwaal in al my kurwes
verdryf jy al my vrese
Is ek ‘n landskap bestem

Koor: O laat dit reën , stuur die blitse
Laat dit donderstorm , hael
Hier is ek: ‘n dorre aarde
So ontvanklik vir jou seën
Word ek vrugbaar
Met die gawes van jou lyf

Daar val ‘n duisend soene op my lyf.

11. Beautiful me

Chorus: Beautiful me
Is all that I see when you’re with me
Your eyes,
Have shown me the ways
God has created perfection
In just an ordinary girl.

1. Every day I forgive myself
for who I am
‘cause I’m no angel
Not even a fallen one
Yes, my mistakes leave me naked and bare

Chorus:


2. And I’m so scared that you’ll see deep inside
Just who I am
Will you turn around?
And leave me behind
Full insecurities, no place to hide

Chorus:

3. Look how far, I have come to be
Just where I am
It’s some miracle’ cause I am human too
I’m nobody special just me

Chorus:

…like me…

12. Why can’t you tell me that it’s over

Chorus: Why can’t you tell me that it’s over
So I can get over you sooner?
All I’ve been getting is excuses
Of how you’re busy with your life

V1. All that I wanted was affection
I need to feel it in your arms
But when you push me to the edges
I want my broken heart to stop

V2. Because you know we’re not the same way
The way we used to be in love
You know me
I don’t do things halfway
Communication has now stopped

Bridge: And I do appreciate your life
And your roads crossing mine for a while
But don’t keep me just hanging on
Thinking there’s something left
And there’s none

V3. I’ll carry on living my own life
I hope your life will treat you well
That you’ll find happiness and comfort
And all the memories will stop.


13. Middernagmense

V1. Ek het gedroom van jou
Jy het diep woorde
Diep kyke in die nag
Dis magic wat jy maak, jy toor
Ek het gehoor van jou
Van hoe jy lief was
en skielik toe alleen kom raak
Ek wonder of jou magic opraak?

Koor: Middernagmense
Maak kringe op die water
Dis nie trane nie
Net sterre wat verskiet
En hier voor my kom land het
Middernagmense
Raak die water weer spieelglad
Sien ek jou silhouette hier voor my
Jy speel met die maan,
ryg jou woordkrale in
saam met sterre wat verskiet

V2. Hoe het jy my gevind?
Hier in my stiltes
As ek ver oor die woude uitkyk
Verder as (die) berge opkyk
Jy weet ek hou van jou
Verloor ons asem
Oor die woorde wat ons saamtoor
Soos die maan Misterieus in die Karoo

Brug/koda: Ek soek die middernagman wat kan toor
Ek soek die middernagman wat kan toor.
Kan jy hom hoor?/Ek kan hom hoor
Blaas jou asem oor my lyf
Los jou woorde in my oor 

14. Living my life true to me

Chorus: I am still here: Yes. I am still standing
Don’t you come close not under standing
‘Cause I’m doing the best that I can
Giving you : - All- Of- Me-
Yes, I’m being the best that I can be
Living my life-
U- woh - true to me

V1: And who else were you expecting?
I can’t promise worlds I don’t own
And what more can I give you
Than all that I have ?
This is me! This is me!

Chorus:

V 2: I don’t have all the answers
And there’s so many questions I know
And Who’ll come to the rescue?
Of this everyday life,
It’s just me! It’s just me!

Chorus:

V3: So everybody pay attention
I’m just a pretty basic guy/girl
There’s so much we can live for
Then building these walls
Set me free! Set me free!


15. The dance

V1: I thought you’d never ask me XX
I thought you’d never tell me
I thought you’d never love me
But here you are!

V2: So come a little closer XX
Is this just an emotion? XX
Oh show me your devotion XX
Yes, here you are!

Chorus: We can dance until the moonlight catch our hair
and set the night on fire
We can dance until the stars are in your eyes
And I can see I am your true desire

Bridge: You, my love, you’re the fire
that I keep deep inside
You’re the whisper I hear late at night
will you always be mine?
Let’s dance, my love
Until the fire that we keep deep inside
Becomes the passion of one nigths desire
Will you please just be mine?

16. You made me smile

V1. Oh let the sun come in
And shine on everything
And make the darkest place be light

V2. Oh and then you walked in
To change everything
Change my darkest day so bright

Chorus: You made me smile
You made me smile.

V3. What can I give or bring
More than the song I sing?
A song to lighten up your day…

V4. And you can listen dear.
With every word you hear
Oh let the music make you stay.

Chorus:You made me smile
You made me smile

Bridge: Follow the rhytmn of the drums
My heartbeat or yours?
(Follow) the rythmn of the drums
Feel my heart beat with yours



Read more...

Reviews


to write a review